Jennifer Saunders

Jennifer Saunders
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jennifer Jane Saunders
Geboorte 6 Julie 1958 (1958-07-06)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3, insluitende Ella Edmondson
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jennifer Saunders (gebore 6 Julie 1958) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shrek 2 (2004), Minions (2015), en Absolutely Fabulous: The Movie (2016), en in die televisiereeks Absolutely Fabulous (1992).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search